Lisse | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die raadhuis, Ou Kerk en klooster van Lisse | |
Ligging van die Lisse-munisipaliteit | |
Kaart van Lisse | |
Koördinate: 52°16′N 4°34′O / 52.267°N 4.567°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Lies Spruit (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 16,05 km2 (6,20 vk. myl) |
• Land | 15,69 km2 (6,06 vk. myl) |
• Water | 0,36 km2 (0,14 vk. myl) |
Hoogte | 1 m (3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 22 756 |
• Digtheid | 1 450/km2 (3 800/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2160-2163 |
Skakelkodes | 0252 |
Bestuurlike sentrum | Lisse |
Webwerf | www.lisse.nl |
Lisse is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 22 800 in 2018 en 'n oppervlakte van 16 km².
Lisse is in die Middeleeue gestig en is in die Bollestreek geleë.
Die Keukenhof-bloemepark lê in die munisipale gebied.